Guestbook

Excellent hospitality – comfortable accommodation.

- First Link Insurance Brokers Team

South Africa

Rusplek duisend. Dankie vir alles.

- Wikus Engelbrecht

South Africa

Excellent as always!!

- Anton Swanepoel

Riverfield

Ongelooflike plekkie, het baie lekker gekuier, sal ons weer sien!

- R. Rutherford

South Africa

My stay in this guesthouse was an experience out of this world.

- Reuben Mazibuko

South Africa

Willing to please. Outstanding and exceptional service.

- C.R. Buttle

Randburg

Vanaf die eerste telefoonoproep tot en met vertrek, eenvoudig puik! Dankie nogmaals.

- Van der Walts

Limpopo

Graag wil ek julle gelukwens met ‘n pragtige B & B en ook van hierdie geleentheid gebruik maak om baie dankie te sê vir alles. ‘n Heerlike bad en bed in so ‘n pragtige plek.

- Riekie Rust

Supply Chain Services

To Tony & Pauline,
Guys, thank you so much for the hospitality offered! Tony, it was great talking to
you. Pauline, your breakfasts are to die for!

- Chad Joseph

St. Bernadino, California